YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 62

1

Psalms 62:8

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

By God lê my verlossing, my eer. My sterk rots, my skuilplek, vind ek in God.

Vergelyk

Verken Psalms 62:8

2

Psalms 62:5

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Ja, hulle beplan om hom af te stoot van sy hoë plek, hulle hou van leuens. Met die mond seën hulle, maar in hulle binneste vloek hulle. •Sela

Vergelyk

Verken Psalms 62:5

3

Psalms 62:6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Vind rus by God alleen, my siel, want op Hom is my hoop gevestig.

Vergelyk

Verken Psalms 62:6

4

Psalms 62:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Vir die •musiekleier. Op Jedoetoen. 'n Psalm. Van Dawid.

Vergelyk

Verken Psalms 62:1

5

Psalms 62:2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Net by God vind ek rus; van Hom kom my verlossing.

Vergelyk

Verken Psalms 62:2

6

Psalms 62:7

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Net Hy is my rots, my verlossing, my toevlugsoord. Ek sal nie wankel nie.

Vergelyk

Verken Psalms 62:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 62

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's