1
Psalms 61:1-2
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Vir die •musiekleier. Met snarespel. Van Dawid. Hoor my klaagroep, o God, luister aandagtig na my gebed.
Vergelyk
Verken Psalms 61:1-2
2
Psalms 61:3
Van die einde van die aarde roep ek na U, wanneer my moed my begewe. Lei my na 'n rots wat vir my te hoog is
Verken Psalms 61:3
3
Psalms 61:4
want U is vir my 'n skuilplek, 'n versterkte toring teen die vyand.
Verken Psalms 61:4
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's