YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Spreuke 29

1

Spreuke 29:25

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die vrees vir mense word 'n valstrik; maar wie op die HERE vertrou, word beskerm.

Vergelyk

Verken Spreuke 29:25

2

Spreuke 29:18

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Wanneer daar geen profetiese visioen is nie, raak 'n volk bandeloos; maar wanneer hulle die wet nakom, is hulle gelukkig.

Vergelyk

Verken Spreuke 29:18

3

Spreuke 29:11

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

'n Dwaas gee vrye teuels aan al sy gevoelens, maar 'n wyse bedwing sy gevoelens uiteindelik.

Vergelyk

Verken Spreuke 29:11

4

Spreuke 29:15

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

'n Lat en teregwysing gee wysheid; maar 'n jong seun aan homself oorgelaat, steek sy moeder in die skande.

Vergelyk

Verken Spreuke 29:15

5

Spreuke 29:17

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Straf jou seun, dan sal hy jou rus gee; hy sal aan jou lewe genot verskaf.

Vergelyk

Verken Spreuke 29:17

6

Spreuke 29:23

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die verwaandheid van 'n mens sal hom verneder; maar hy wat nederig is, sal eer ontvang.

Vergelyk

Verken Spreuke 29:23

7

Spreuke 29:22

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

'n Opvlieënde mens sit 'n stryery aan die gang, en 'n heethoof het baie oortredings.

Vergelyk

Verken Spreuke 29:22

8

Spreuke 29:20

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Het jy al iemand gesien wat oorhaastig is met sy woorde? Daar is meer hoop vir 'n dwaas as vir hom.

Vergelyk

Verken Spreuke 29:20

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 29

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's