1
Lukas 6:38
Die Bybel 2020-vertaling
Gee, en aan julle sal gegee word – 'n goeie maat, saamgepers, ingeskud en tot oorlopens toe vol, sal in julle skoot val. Want met die maat waarmee julle meet, sal vir julle afgemeet word. ”
Vergelyk
Verken Lukas 6:38
2
Lukas 6:45
'n Goeie mens bring die goeie te voorskyn uit die goeie skatkamer van sy hart, en 'n slegte mens bring die slegte voort uit die slegtheid wat in hom is; want waar die hart van vol is, loop die mond van oor.”
Verken Lukas 6:45
3
Lukas 6:35
Nee, julle moet julle vyande liefhê, doen goeie dade, en leen uit sonder om iets terug te verwag. Dan sal julle 'n groot beloning ontvang en kinders van die Allerhoogste wees, omdat Hy self die ondankbares en slegtes goed behandel.
Verken Lukas 6:35
4
Lukas 6:36
Julle moet barmhartig wees soos julle Vader barmhartig is.”
Verken Lukas 6:36
5
Lukas 6:37
“Moenie oordeel nie, dan sal ook julle beslis nie geoordeel word nie. Moenie veroordeel nie, dan sal julle ook nie veroordeel word nie. Vergeef, dan sal julle ook vergewe word.
Verken Lukas 6:37
6
Lukas 6:27-28
“Maar vir julle wat na My luister, sê Ek: Julle moet julle vyande liefhê. Doen goed aan diegene wat julle haat. Seën die mense wat julle vervloek. Bid vir diegene wat julle sleg behandel.
Verken Lukas 6:27-28
7
Lukas 6:31
Soos julle wil hê die mense aan julle moet doen, doen ook so aan hulle.
Verken Lukas 6:31
8
Lukas 6:29-30
As iemand jou op die een wang slaan, draai vir hom ook die ander een. En as iemand jou bokleed vat, moet hom ook jou onderkleed nie weier nie. Gee aan elkeen wat iets van jou vra, en wanneer iemand vat wat aan jou behoort, moet jy dit nie terugeis nie.
Verken Lukas 6:29-30
9
Lukas 6:43
“'n Goeie boom dra nie slegte vrugte nie, en 'n slegte boom dra weer nie goeie vrugte nie.
Verken Lukas 6:43
10
Lukas 6:44
Elke boom word aan sy eie vrug geken. Van 'n doringstruik pluk 'n mens tog nie vye of van 'n doringbos 'n tros druiwe nie.
Verken Lukas 6:44
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's