YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Job 34

1

Job 34:21

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Want God se oë is gerig op die mens se paaie; al sy treë hou Hy dop.

Vergelyk

Verken Job 34:21

2

Job 34:32

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

leer U my wat ek nie raaksien nie,’ of ‘as ek onreg gepleeg het, ek sal dit nie weer doen nie,’

Vergelyk

Verken Job 34:32

3

Job 34:10-11

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“ Daarom, verstandige manne, luister na my: God sal nooit ooit goddeloos optree nie, of die Almagtige ooit onreg pleeg nie. Ja, Hy vergeld 'n mens sy dade; volgens sy gedrag laat Hy hom dit ervaar.

Vergelyk

Verken Job 34:10-11

Gratis leesplanne en oordenkings oor Job 34

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest