YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Job 33

1

Job 33:14

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Want God praat op een, ja, op twee maniere, maar die mens sien dit nie raak nie.

Vergelyk

Verken Job 33:14

2

Job 33:15-18

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

In 'n droom, in 'n naggesig, wanneer 'n diep slaap mense oorval, en hulle insluimer op hulle beddens, dan open Hy die ore van mense, en bevestig Hy die vermanings aan hulle – om mense te laat afsien van wat hulle doen, en 'n man van hoogmoed te vrywaar, om hom weg te hou van die grafkuil, sy lewe daarvan te weerhou om die rivier oor te steek.

Vergelyk

Verken Job 33:15-18

Gratis leesplanne en oordenkings oor Job 33

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest