YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 59

1

Jesaja 59:2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar julle sondeskuld, dit het skeiding gebring tussen julle en julle God. Julle sondes het Hom sy gesig vir julle laat verberg, sodat Hy nie luister nie

Vergelyk

Verken Jesaja 59:2

2

Jesaja 59:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Kyk, die hand van die HERE is nie te kort om te verlos nie, sy oor is nie hardhorend, sodat Hy nie kan hoor nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 59:1

3

Jesaja 59:21

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“Wat My betref, dit is my verbond met hulle,” sê die HERE: “My Gees wat op jou rus en my woorde wat Ek in jou mond gelê het, sal nie uit jou mond wyk, of uit die mond van jou nageslag, of uit die mond van jou nageslag se nageslagte nie, van nou af en vir altyd,” sê die HERE.

Vergelyk

Verken Jesaja 59:21

4

Jesaja 59:19

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

In die weste sal hulle ontsag hê vir die Naam van die HERE, in die ooste vir sy heerlikheid. Want Hy sal kom soos 'n rivier in 'n vernouing, wat deur die wind van die HERE voortgedryf word.

Vergelyk

Verken Jesaja 59:19

5

Jesaja 59:20

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“'n Losser sal na Sion kom; Hy sal na dié in Jakob kom wat hulle bekeer van oortredings,” is die uitspraak van die HERE.

Vergelyk

Verken Jesaja 59:20

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest