YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Genesis 43

1

Genesis 43:23

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hy sê toe: “Vrede vir julle! Moenie bang wees nie. Julle God, die God van julle vader, het vir julle 'n verborge skat in julle sakke geplaas. Julle silwer het by my uitgekom.” Daarop bring hy Simeon na hulle toe uit.

Vergelyk

Verken Genesis 43:23

2

Genesis 43:30

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Josef is haastig uit, want hy was diep ontroer oor sy broer, en was op die punt om te huil. Hy gaan toe sy slaapkamer binne en huil daar.

Vergelyk

Verken Genesis 43:30

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 43

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest