YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 KONINGS 20

1

2 KONINGS 20:5

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“Gaan terug en sê vir Hiskia, die leier van my volk: ‘Dit is wat die HERE, die God van jou voorvader Dawid, sê: Ek het jou gebed gehoor en jou trane gesien. Ek sal jou gesond maak. Oor drie dae sal jy uit die bed opstaan en na die tempel van die HERE toe gaan.

Vergelyk

Verken 2 KONINGS 20:5

2

2 KONINGS 20:3

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“O HERE, onthou tog hoe ek altyd probeer het om aan U getrou te bly en om dit te doen wat vir U reg is.” Daarna het Hiskia in trane uitgebars en bitterlik gehuil.

Vergelyk

Verken 2 KONINGS 20:3

3

2 KONINGS 20:1

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Ongeveer hierdie tyd het Hiskia dodelik siek geword. Die profeet Jesaja seun van Amos het hom gaan besoek. Hy gee toe hierdie boodskap aan die koning: “Dit is wat die HERE sê: Kry jou sake in orde, want jy gaan sterf. Jy sal nie bly leef nie.”

Vergelyk

Verken 2 KONINGS 20:1

4

2 KONINGS 20:6

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Ek sal nog vyftien jaar by jou lewe voeg, en Ek sal jou en hierdie stad red uit die mag van die koning van Assirië. Ek sal die stad beskerm om my ontwil en ter wille van my dienaar Dawid.’”

Vergelyk

Verken 2 KONINGS 20:6

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KONINGS 20

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's