YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 KORINTIËRS 10

1

1 KORINTIËRS 10:13

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Onthou, die versoekings wat oor julle pad kom, is nie uniek nie; ander ondervind dit ook. God is getrou. Hy sal keer dat die versoeking te sterk vir julle word. Midde-in die versoeking sal Hy vir ’n uitweg sorg sodat julle dit kan verduur.

Vergelyk

Verken 1 KORINTIËRS 10:13

2

1 KORINTIËRS 10:31

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Wat julle ook al eet of drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God.

Vergelyk

Verken 1 KORINTIËRS 10:31

3

1 KORINTIËRS 10:12

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Daarom – as julle dink julle staan sterk, moet julle oppas dat julle nie ook tot ’n val kom nie.

Vergelyk

Verken 1 KORINTIËRS 10:12

4

1 KORINTIËRS 10:23

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Julle sê: “Alles is ons geoorloof.” Ja, maar nie alles is tot voordeel nie. Alles is inderdaad geoorloof, maar nie alles is opbouend vir almal nie.

Vergelyk

Verken 1 KORINTIËRS 10:23

5

1 KORINTIËRS 10:24

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Moenie op julle eie belange ingestel wees nie, maar wees ingestel op wat vir ander die beste is.

Vergelyk

Verken 1 KORINTIËRS 10:24

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's