Lees die Woord van God met die Bybeltoep

Neem die Woord van God saam met jou oral waar jy gaan deur die gratis Bybeltoep af te laai. Luister na klankbybels, skep gebede, doen Bybelstudie saam met vriende, en nog baie meer — alles gratis. Kies uit meer as 2 400 Bybelweergawes in meer as 1 600 tale op jou rekenaar, foon of tablet.

Laai die Bybeltoep nou af

HEELTEMAL GRATIS. GEEN ADVERTENSIES OF AANKOPE NIE.

googleiosamazon
Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af

Skandeer die QR-kode met jou selfoon om die Bybeltoep af te laai.

Mobiele funksie
googleappamazon

Verbind elke dag met die Woord van God.

Sluit aan by 'n wêreldwye gemeenskap met meer as 500 miljoen mense:

Ek het altyd die Woord.

Ek het gedeeltes geboekmerk wat vir my belangrik is. Te danke aan die leesplanne het ek die hele Bybel binne 'n jaar deurgelees.

Hoogs aanbevole

Ek hou van die manier waarop jy met vriende kan kontak maak en die leesplanne is uitstekend. Die toep help my ook om tred te hou met waar ek lees, want dit het herrineringe vir die leesplanne. Dit gee my altyd 'n ander manier om nader aan God te kom. Laai dit af en lees elke dag!

Wonderlike toep.

Fantastiese toep met 'n wye verskeidenheid van Bybelweergawes om uit te kies ... Die klankbybels is ook wonderlik en maklik om te verstaan.

Briljant. Verbeter voortdurend!

Baie vertalings en tale beskikbaar en kan afgelaai kan word om vanlyn te lees. Baie nuttige funksies, soos die vermoë om notas en boekmerke te skep.

Die beste Bybeltoep ooit!

Ek hou daarvan, want dit het baie weergawes en daar is 'n Vers-van-die-dag, stories, leesplanne en gemeenskapsfunksies. Dankie vir die gratis toep. :)

Verskeie weergawes wat vanlyn gelees kan word!

Wonderlik, want daar is verskillende weergawes en ek kon verskeie daarvan aflaai om vanlyn te lees. Ek kan na hierdie toep luister.

Wonderlike toep!

Dit help my om die Bybel meer gereeld te lees. Ek hou van die soekfunksies en die verskeidenheid maniere om te deel. Hou ook van die klankweergawes.

Wonderlike toep

Dit is 'n briljante hulpmiddel om verskillende weergawes te bestudeer. Dit is ook gerieflik wanneer jy in die motor na die Bybel wil luister terwyl jy bestuur.

Beste Bybeltoep!

Dit is die beste Bybeltoep wat bestaan. Dit het die Woord in verskillende tale en weergawes vir vanlyn en aanlyn gebruik. Dit het oordenkings oor alles waaraan jy kan dink. Jy kan met ander kontak maak en meer leer oor God en sy Woord.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid