PSALMS 84:4
PSALMS 84:4 Bybel vir almal (ABA)
Here, U wat oor alles regeer, die mossies het ook neste, en die swaeltjies het plek vir hulle kleintjies daar by u altare, my Koning en my God.
PSALMS 84:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Selfs vind die mossie 'n huis en die swaweltjie 'n nes vir haar, waar sy haar kleintjies neerlê, naamlik u altare, HERE van die leërskare, my Koning en my God!
PSALMS 84:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Selfs 'n mossie het 'n nes en 'n swaeltjie 'n plek vir haar kleintjies daar by u altare, Here, Almagtige, my Koning en my God!
PSALMS 84:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Selfs 'n mossie vind 'n tuiste, en 'n swaeltjie haar nes waarin sy haar kleintjies neerlê, by u altare, HERE, Heerser oor alle magte, my Koning en my God!
PSALMS 84:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geseënd is die wat in u huis woon; hulle sal U nog loof. Sela.