PSALMS 34:13
PSALMS 34:13 Bybel vir almal (ABA)
Die persoon wat lief is vir die lewe en wat graag goeie dinge wil hê
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mem. Wie is die man wat lus het in die lewe, wat dae liefhet om die goeie te sien?
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
As iemand die lewe liefhet en 'n lang lewe begeer om die goeie te geniet
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie is die mens wat lewe begeer, graag jare wil hê om die goeie te ervaar?
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Bewaar jou tong van onheil en jou lippe van bedrog.
Deel
Lees PSALMS 34