MATTEUS 12:31
MATTEUS 12:31 Bybel vir almal (ABA)
Daarom sê Ek vir julle: God sal mense vergewe as hulle sonde doen of sleg praat van iemand. Maar as iemand sleg praat van die Heilige Gees, dan sal God dit nooit vergewe nie.
MATTEUS 12:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom sê Ek vir julle: Elke sonde en lastering sal die mense vergewe word, maar die lastering teen die Gees sal die mense nie vergewe word nie.
MATTEUS 12:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Daarom sê Ek vir julle: Elke sonde en lastering kan die mense vergewe word, maar die lastering teen die Heilige Gees kan nie vergewe word nie.
MATTEUS 12:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom sê Ek vir julle, elke sonde en lastering sal die mense vergewe word, maar lastering teen die Gees sal nie vergewe word nie.
MATTEUS 12:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom sê Ek vir julle: Alle soorte sonde en lastering sal die mense vergewe word, maar die lastering teen die Heilige Gees sal die mense nie vergewe word nie.