KLAAGLIEDERE 3:25
KLAAGLIEDERE 3:25 Bybel vir almal (ABA)
Die Here is goed vir mense wat glo dat Hy hulle sal help, vir mense wat naby Hom wil wees.
KLAAGLIEDERE 3:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Tet. Goed is die HERE vir die wat op Hom hoop, vir die siel wat Hom soek.
KLAAGLIEDERE 3:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here is goed vir wie op Hom bly hoop, vir die mens wat na sy wil vra
KLAAGLIEDERE 3:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Goed is die HERE vir hulle wat op Hom wag, vir die mens wat na Hom soek.
KLAAGLIEDERE 3:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
God is die HERE vir die wat Hom verwag, vir die siel wat Hom soek.
KLAAGLIEDERE 3:25 Die Boodskap (DB)
Die Here is baie goed vir elkeen wat wil doen wat Hy vra en elkeen wat op Hom hoop.