RIGTERS 6:23
RIGTERS 6:23 Bybel vir almal (ABA)
Maar die Here het vir hom gesê: “Moenie bekommerd wees nie, moenie bang wees nie, jy sal nie sterf nie.”
Deel
Lees RIGTERS 6RIGTERS 6:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die HERE sê vir hom: Vrede vir jou! Vrees nie! Jy sal nie sterwe nie.
Deel
Lees RIGTERS 6RIGTERS 6:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê die Here vir Gideon: “Wees gerus! Moenie bang wees nie! Jy sal nie sterf nie!”
Deel
Lees RIGTERS 6RIGTERS 6:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar die HERE sê vir hom: “Vrede vir jou! Moenie bang wees nie; jy sal nie sterf nie! ”
Deel
Lees RIGTERS 6RIGTERS 6:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die HERE vir hom: Vrede vir jou! wees nie bevrees nie: jy sal nie sterwe nie.
Deel
Lees RIGTERS 6