GENESIS 7:2
GENESIS 7:2 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet sewe mannetjies en sewe wyfies van elke soort rein dier neem, en een mannetjie en een wyfie van elke soort onrein dier.
Deel
Lees GENESIS 7GENESIS 7:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Van al die rein diere moet jy vir jou telkens sewe paar neem, die mannetjie met sy wyfie; maar van die diere wat nie rein is nie, twee, die mannetjie met sy wyfie.
Deel
Lees GENESIS 7GENESIS 7:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van al die rein diere moet jy sewe pare, manlik en vroulik, saamvat en van al die onrein diere net een paar, manlik en vroulik.
Deel
Lees GENESIS 7