GENESIS 37:3
GENESIS 37:3 Bybel vir almal (ABA)
Jakob se ander naam was Israel. Jakob was meer lief vir Josef as vir al sy ander seuns omdat Josef gebore is toe Jakob al oud was. Jakob het vir Josef 'n lang rok met moue gemaak.
GENESIS 37:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Israel het Josef meer liefgehad as al sy seuns; want hy was vir hom 'n seun van die ouderdom; en hy het vir hom 'n lang rok met moue gemaak.
GENESIS 37:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van al sy seuns was Israel die liefste vir Josef, die seun wat in sy ouderdom gebore is, en daarom het hy vir Josef lang klere met moue gemaak.
GENESIS 37:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Israel was lief vir Josef, meer as vir al sy ander seuns, want hy was vir hom die seun van sy ouderdom. Hy het vir Josef 'n lang rok met moue gemaak.
GENESIS 37:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Israel het Josef meer liefgehad as al sy kinders, omdat hy die seun van sy ouderdom was; en hy het vir hom 'n baie kleure mantel gemaak.