GENESIS 37:11
GENESIS 37:11 Bybel vir almal (ABA)
Sy broers was baie jaloers op hom, maar sy pa het baie oor die drome gedink.
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En sy broers was afgunstig op hom, maar sy vader het die saak in gedagte gehou.
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy broers was afgunstig op hom, en sy pa het aan die droom bly dink.
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy broers was afgunstig op hom, maar sy vader het die saak in gedagte gehou.
Deel
Lees GENESIS 37GENESIS 37:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sy broers het hom beny; maar sy vader het die woord waargeneem.
Deel
Lees GENESIS 37