Genesis 37:6-7

Genesis 37:6-7 CAB23

En hy sê vir hulle: Hoor tog hierdie droom wat ek gedroom het. Want kyk, ons was besig om gerwe in die veld te bind, en kyk, my gerf het opgestaan en ook regop gestaan; en kyk, julle gerwe het rondom gestaan en voor my gerf neergebuig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 37:6-7

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid